Alexander McCall Smith

McCall Smith in 2018

Alexander "Sandy" McCall Smith, CBE, FRSE (gebore 24 Augustus 1948), is 'n Britse skrywer. Hy het grootgeword in Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) en voorheen professor in mediese reg aan die Universiteit van Edinburgh. Hy het 'n kenner van mediese reg en bio-etiek geword en op verwante Britse en internasionale komitees gedien. Hy het sedertdien bekend geword as 'n fiksieskrywer, met verkope in Engels van meer as 40 miljoen teen 2010 en vertalings in 46 tale.[1] Hy is bekend as die skepper van The No. 1 Ladies' Detective Agency-reeks.[1][2] Die "McCall" kom van sy oumagrootjie Bethea McCall, wat in 1833 in Glencairn, Dumfries-shire, met James Smith getrou het.[3]

  1. 1,0 1,1 Philby, Charlotte (19 Junie 2010). "Alexander McCall Smith: The No1 novelist's guide to Edinburgh". The Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2010. Besoek op 26 Augustus 2012.
  2. Grice, Elizabeth (13 Maart 2009). "Alexander McCall Smith talks about 'Corduroy Mansions' – interview". The Telegraph. Besoek op 15 Oktober 2013. To say McCall Smith is a literary phenomenon doesn't quite describe what has happened.
  3. National Records of Scotland OPR 826/20 73.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search